Psalm 24:7
‘Open up, ancient gates! Open up, ancient doors, and let the King of glory enter.’
- We should open up the doors of our lives and let God in.
- He stands at the door of our hearts and knocks.
- We just have to open up and receive the greatest gift of all.
- Let Him in, give Him room, you will not be disappointed.
Prayer: Lord, I open the door of my heart to You. Come and live and dwell within me I pray. Amen
AFRIKAANS
Psalm 24:7
‘Hef op julle hoofde, o poorte, ja verhef julle, ewige deure, dat die Erekoning kan ingaan!’
- Ons moet die deure van ons lewens open en God binne laat.
- Hy staan voor die deur van ons harte en klop.
- Ons moet net oopmaak en die heel grootste geskenk ontvang.
- Laat Hom inkom, gee Hom ruimte, jy sal nie teleurgestel word nie.
Gebed: Vader, ek open die deur van my hart vir Jou. Ek bid dat U sal kom en binne my lewe. Amen
