ENGLISH
Exodus 31:3
‘I have filled him with the Spirit of God, giving him great wisdom, ability, and expertise in all kinds of crafts.’
- When we are filled with God’s Spirit there is no end to what can be achieved.
- Here we see that the result was wisdom, ability and expertise.
- Our own wisdom, ability and expertise can only take us so far.
- When we are empowered by His Spirit, He gives us His wisdom, ability and expertise.
Prayer: Lord, thank You for the life-transforming effect that comes about when You fill my life with Your Spirit. May I know and operate with Your wisdom, Your ability and Your expertise each day. Amen
AFRIKAANS
Exodus 31:3
‘en Ek het hom vervul met die Gees van God, met wysheid en verstand en kennis en bekwaamheid vir allerhande werk,’
- Wanneer ons met God se Gees gevul is is daar geen einde aan wat ons kan bereik nie.
- Hier sien ons dat die resultaat wysheid, verstand en kennis en bekwaamheid was.
- Ons eie wysheid, verstand en kennis en bekwaamheid kan ons nie baie ver bring nie.
- Wanneer ons deur Sy Gees bekragtig is, gee Hy ons Sy wysheid, verstand en kennis en bekwaamheid.
Gebed: Vader, dankie vir die lewensveranderings effek wat kom wanneer U my lewe met U Gees vul. Mag ek elke dag met U wysheid,, U verstand en kennis en U bekwaamheid optree.. Amen
