Jeremiah 31:3
‘I have loved you with an everlasting love; Therefore with loving kindness I have drawn you and continued My faithfulness to you.’
- You are dearly loved by your Heavenly Father.
- In fact, His love for you is everlasting and not fleeting like human emotions.
- In His love He is constantly reaching out to you and drawing you to Himself.
- As we respond to His love and receive His embrace, we know His faithfulness.
Prayer: Lord, Your everlasting love for me is something I value and treasure. I respond to Your drawing and I receive Your embrace. Amen
AFRIKAANS
Jeremia 31:3
“….: Ja, Ek het jou liefgehad met ‘n ewige liefde; daarom het Ek jou getrek met goedertierenheid.”
- Jou Hemelse Vader het jou innig lief.
- Feit is, Sy liefde vir jou is ewigdurend en nie vlugtig soos menslike emosies nie.
- In Sy liefde reik hy voortdurend na jou uit en trek jou nader aan Homself.
- Wanneer ons reageer op Sy liefde en Sy omhelsing ontvang, ken ons Sy getrouheid.
Gebed: Vader, U ewigdurende liefde vir my is iets wat ek waardeer en bewaar. Ek reageer daarop dat U my nader trek en ek ontvang U omhelsing. Amen
