ENGLISH
Isaiah 41:10
‘Don’t be afraid, for I am with you.’
- This is a promise from the Lord to you.
- He is the great ‘promise maker’ and His word never fails.
- The greatest joy is the fact that we can know His companionship in our lives.
- Because He is with us and because of His promise, we don’t need to fear.
Prayer: Lord, thank You for Your promise and Your eternal companionship in my life. You are with me and therefore I will not fear. Amen.
AFRIKAANS
Jesaja 41:10
“Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;….”
- Hierdie is ‘n belofte van die Here aan jou.
- Hy is die groot ‘belofte maker’ en Sy woord faal nooit nie.
- Die grootste vreugde is die feit dat ons Sy teenwoorldigheid in ons lewens kan ken.
- Omdat Hy met ons is en omrede Sy belofte hoef ons nie te vrees nie.
Gebed: Vader, dankie vir U belofte en U ewigdurende teenwoordigheid in my lewe. U is met my en daarom sal ek nie vrees nie. Amen.
