ENGLISH
Isaiah 43:18
‘Forget what happened in the past, and do not dwell on events from long ago.’
- ‘Letting go’ can be such a difficult dimension of life.
- Perhaps we fear the loss of control that comes when we let go?
- But the Lord instructs us to let go of things, especially the past.
- The truth is that He has better things for us in the future.
Prayer: Lord, today I choose to let go and release those things that I have held on to. You know what is best for me and You know that wonderful things that You have planned and prepared for me. Amen.
AFRIKAANS
Jesaja 43:18
“Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan geen ag op wat vroeër gebeur het nie.”
- Om dinge te los is baie moeilik.
- Miskien vrees ons die verlies aan beheer wat volg wanneer ons iets los?
- Maar die Here beveel ons om dinge te los, vernaamlik die dinge van die verlede.
- Die waarheid is dat Hy vir ons beter dinge in die toekoms beplan.
Gebed: Vader, ek kies vandag om te laat los en daardie dinge waaraan ek vasgeklou het los te laat. U weet wat die beste vir my is en U weet dat U vir my wonderlike dinge beplan en voorberei het. Amen.
