ENGLISH
Exodus 20:2
‘I am the LORD your God, who brought you out of Egypt, out of the land of slavery.’
- Freedom is God’s plan for all people.
- Slavery is the enemy’s plan for all people.
- Don’t let the enemy have a foothold in your life.
- Receive and live in the freedom that the Lord has for you.
Prayer: Lord, I choose to walk in the freedom You have for me. I resist the enemy and his plans to enslave me and I receive the freedom You have made available to me. Amen.
AFRIKAANS
Exodus 20:2
“Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het.”
- Vryheid is God se plan vir alle mense.
- Slawerny is die vyand se plan vir alle mense.
- Moenie die vyand ‘n vastrap plek in jou lewe gee nie.
- Ontvang en lewe in die vryheid wat die Here vir jou het.
Gebed: Vader, ek kies om in die vryheid wat U vir my het, te lewe. Ek weerstaan die vyand en sy planne om my te verslaaf en ek ontvang die vryheid wat U vir my beskikbaar gemaak het. Amen.
