ENGLISH
2 Thessalonians 3:3
‘The Lord is faithful, and He will strengthen you and protect you from the evil one.’
- The Lord says to you: ‘I am the faithful one!’
- I will be faithful to you, today and forever.
- In His faithfulness, He undertakes to strengthen and protect you.
- Rest secure in His protection and be strengthened from within.
Prayer: Lord, thank You for Your faithfulness towards me. Come now, I pray, and strengthen me and protect me from the evil one and his wicked schemes. Amen.
AFRIKAANS
2 Thessalonicense 3:3
“Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en bewaar van die Bose,”
- Die Here sê vir jou: “ Ek is die getroue een!”
- Ek sal vandag en vir ewig aan jou getrou wees.
- In Sy getrouheid, onderneem Hy om jou te versterk en te beskerm.
- Rus verseker in Sy beskerming en wees van binne af versterk.
Gebed: Vader, dankie vir U getrouheid teenoor my. Kom nou, dit bid ek, en versterk my en beskerm my van die bose een en sy bose skemas. Amen.
