ENGLISH
1 Samuel 12:22
‘For the sake of His great name the LORD will not reject His people, because the LORD was pleased to make you His own.’
- God’s faithfulness towards you and me is guaranteed.
- It is part of His very nature to be faithful to you.
- You are His child and He loves and values you.
- Rejoice and be glad because you are loved by your Heavenly Father.
Prayer: Lord, thank You for Your great love for me. You will never abandon me, You will never leave me and You will never stop loving me. Amen.
AFRIKAANS
1 Samuel 12:22
‘Want die HERE sal sy volk ter wille van sy grote Naam nie verwerp nie, omdat dit die HERE behaag het om van julle vir Hom ‘n volk te maak.’
- God se getrouheid teenoor my en jou is gewaarborg.
- Dit is deel van Sy natuur om getrou teen jou te wees.
- Jy is Sy kind en Hy het jou lief en waardeer jou.
- Verbly jou want jou Hemelse Vader het jou lief.
Gebed: Vader, dankie vir U volmaakte liefde vir my. U sal my nooit versaak nie, U sal my nooit verlaat nie en U sal nooit ophou om my lief te hê nie. Amen.
