Psalm 105:4
‘Look to the LORD and His strength; seek His face always.’
- No matter where you find yourself, seek after His presence.
- Let the wonder of His presence flood your soul.
- Knowing He is with us is like having rain in a dry and barren place.
- May you know His strength and experience His presence daily.
Prayer: Lord, I look You and I look to You alone for all that I need and long for. Fill me with You strength and surround me with Your presence. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 105:4
‘Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy angesig altyddeur.’
- Maak nie saak waar jy is nie, soek na Sy teenwoordigheid.
- Laat die wonder van Sy teenwoordigheid jou siel oorvloed.
- Om te weet dat Hy met ons is, is dieselfde as om reën in ‘n dorre en onvrugbare plek te hê.
- Mag jy Sy krag ken en sy daaglikse teenwoordigheid ondervind.
Gebed: Vader, Ek reken op U en U alleen vir alles wat ek nodig het en waarna ek verlang.Vul my met U krag en omring my met U teenwoordigheid. Amen.
