Alive To God – Daily Thought

DW29AUG16

ENGLISH

Psalm 118:17

‘I will not die, but live, and tell of the works of the LORD.’

  • The Lord has wonderful plans and purposes for your life.
  • He has come to bring us life, real living that is filled with hope.
  • He wants you to enjoy the life He gives you in abundance.
  • Don’t expect the worst, but believe in His best for you.

Prayer: Lord, thank You for the life that You have given me. May I not focus on potential negatives but may I remind myself of the goodness You have in store for me. Amen.

 

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Psalm 118:17

‘Ek sal nie sterwe nie, maar lewe en die werke van die HERE vertel.’

  • Die Here het wonderlike planne en doele vir jou lewe.
  • Hy het gekom om vir ons lewe te bring, werklike lewe wat met hoop gevul is.
  • Hy wil hê dat jy die lewe wat Hy jou in oorvloed gee, moet geniet.
  • Moenie die ergste verwag nie, maar glo in Sy beste vir jou.

Gebed: Vader, dankie vir die lewe wat U my gegee het. Mag ek nie op die potensiale negatiewe dinge fokus nie maar mag ek myself herinner aan die goedheid wat U vir my voorberei het.  Amen.

 

www.alivetogod.com