Alive To God – Daily Thought

DW10JANUARY23

ENGLISH

Psalm 118:24

‘This is the day the LORD has made. We will rejoice and be glad in it.’

  • Each day is a gift that comes to us from the Lord.
  • Some days are easier than others, but each day is given to us to use for His glory.
  • Each day brings with it new opportunities and new grace and mercy.
  • You do not need to fear, because with each new day He will be with you.

Prayer: Lord, thank You for this new day that You have given to me. As I step into this new day and this new season, may I experience Your presence with me to lead and to guide me, each day and every step of the way. Amen.

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Psalm 118:24

‘Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.’

  • Elke dag is ‘n geskenk wat die Here vir ons gee.
  • Sommige dae is makliker as ander, maar elke dag word aan ons gegee om tot Sy eer en heerlikheid te gebruik.
  • Elke dag bring nuwe geleenthede en nuwe genade en barmhartigheid mee.
  • Jy hoef nie te vrees nie, want met elke nuwe dag sal Hy met jou wees.

Gebed: Vader, dank U vir hierdie nuwe dag wat U aan my gegee het. Terwyl ek hierdie nuwe dag en nuwe seisoen betree mag ek U aanwesigheid met my ervaar waar ek elke dag en elke tree van die pad deur U gelei en gerig sal word. Amen.

NB: Die Afrikaanse Gedagte is ook nou beskikbaar per E-Pos.
Druk HIER en vul u besonderhede in om die Afrikaanse gedagte per epos te ontvang.

www.alivetogod.com

ITALIAN

Salmo 118:24

‭‭Questo è il giorno che il Signore ci ha preparato; festeggiamo e rallegriamoci in esso.

  • Ogni giorno è un dono che ci viene dal Signore.
  • Alcuni giorni sono più facili di altri, ma ogni giorno ci viene dato da utilizzare per la Sua gloria.
  • Ogni giorno porta con sé nuove opportunità e nuova grazia e misericordia.
  • Non devi temere, perché ogni nuovo giorno Lui sarà con te.

Preghiera: Signore, grazie per questo nuovo giorno che mi hai donato. Mentre entro in questo nuovo giorno e in questa nuova stagione, possa io sperimentare la Tua presenza con me per condurmi e guidarmi, ogni giorno e ogni passo del cammino. Amen.

www.alivetogod.com