
ENGLISH
Isaiah 43:19
‘I am about to do something new. See, I have already begun! I will make a pathway through the wilderness. I will create rivers in the dry wasteland.’
- We are at the start of a new year and an opportunity for a new beginning.
- Take hold of this new day and leave the baggage of the past in the past.
- It may not always be easy but God is able to do impossible things.
- He will turn things around as you step forward with faith and confidence in Him.
Prayer: Lord, thank You for the opportunities that You give me to make a fresh start. I pray that as I step into the future, You will come and open the right doors for me so that I can enjoy Your favour and blessing on my life and future. Amen.
Blessings for this New Year – He is with you!
AFRIKAANS
Jesaja 43:19
‘Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak ‘n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.’
- Ons is aan die begin van ‘n nuwe jaar en ‘n geleentheid vir ‘n nuwe begin.
- Vat hierdie nuwe dag vas en los die bagasie van die verlede in die verlede.
- Dit mag nie altyd maklik wees nie, maar God kan die onmoontlike doen.
- Hy sal alles omdraai as jy voorentoe tree met geloof en vertroue in Hom.
Gebed: Vader, dank U vir die geleenthede wat U my gee om oor te begin. Ek bid dat, terwyl ek die toekoms betree, U die regte deure vir my sal open sodat ek U guns en seën op my lewe en toekoms kan geniet. Amen.
Mag hierdie nuwe jaar geseënd wees – Hy is met jou!
NB: Die Afrikaanse Gedagte is ook nou beskikbaar per E-Pos.
Druk HIER en vul u besonderhede in om die Afrikaanse gedagte per epos te ontvang.
ITALIAN
Isaia 43:19
Ecco, io sto per fare una cosa nuova; essa sta per germogliare; non la riconoscerete? Sì, io aprirò una strada nel deserto, farò scorrere dei fiumi nella steppa.
- Siamo all’inizio di un nuovo anno e un’opportunità per un nuovo inizio.
- Prendi in mano questo nuovo giorno e lascia nel passato il bagaglio del passato.
- Potrebbe non essere sempre facile, ma Dio è in grado di fare cose impossibili.
- Lui cambierà le cose mentre avanzi con fede e fiducia in Lui.
Preghiera: Signore, grazie per le opportunità che mi dai di ricominciare da capo. Prego che mentre vado nel futuro, Tu venga e mi apra le porte giuste in modo che io possa godere del Tuo favore e della Tua benedizione sulla mia vita e sul mio futuro. Amen.