ENGLISH
Isaiah 51:12
‘I, even I, am He Who comforts you.’
- The Lord wants to come alongside you to comfort and hold you.
- He knows your concerns, your fears and your worries.
- His comfort is real and tangible.
- Don’t give in to distress and despair, let Him put His arms around you.
Prayer: Lord, I receive Your love, compassion and comfort in my life today. Thank You that You are willing and able to step into my life when others are unable to help me. You come to calm every storm and You restore my soul. Amen.
AFRIKAANS
Jesaja 51:12
‘ Ek is dit wat julle troos!’
- Die Here wil langs jou kom om jou te vertroos en vas te hou.
- Hy ken jou besorgdheid, jou vrese en jou bekommernisse.
- Sy troos is werklik en tasbaar.
- Moenie aan nood en wanhoop toegee nie, laat Hom Sy arms om jou sit.
Gebed: Vader, ek ontvang vandag U liefde, deernis en vertroosting in my lewe. Dankie dat U gewillig en in staat is om in my lewe in te tree wanneer ander nie in staat is om my te help nie. U kom om elke storm stil te maak en U herstel my siel. Amen.
NB: Die Afrikaanse Gedagte is ook nou beskikbaar per E-Pos.
Druk HIER en vul u besonderhede in om die Afrikaanse gedagte per epos te ontvang.
RUSSIAN
Исаия 51:12
«Я, Я Сам — Тот, Кто утешает тебя».
- Господь хочет быть рядом с тобой, чтобы утешать и поддерживать тебя.
- Он знает твои заботы, твои страхи и твои тревоги.
- Его утешение реально и ощутимо.
- Не поддавайся горю и отчаянию, позволь Ему обнять тебя.
Молитва: Господь, я принимаю Твою любовь, сострадание и утешение в своей жизни сегодня. Спасибо Тебе за то, что Ты готов и можешь войти в мою жизнь, когда другие не могут мне помочь. Ты приходишь, чтобы успокоить каждую бурю, и Ты исцеляешь мою душу. Аминь.
