Alive To God – Daily Thought

ENGLISH

John 3:16

‘For God so loved the world that He gave His one and only Son, that whoever believes in Him shall not perish but have eternal life.’

  • The greatest gift of all was the gift of Jesus.
  • God sent His Son because of His great love for each one of us.
  • Our choice is to believe in Him.
  • That choice changes our eternal outcome.

Prayer: Thank You God for sending Your Son as the greatest gift I could ever receive. I choose to believe in Him, and therefore I look forward to eternal life with You. Amen.

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Johannes 3:16

‘Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy Sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.’

  • Die aller grootste geskenk was die geskenk van Jesus.
  • God het Sy Seun gestuur vanweë Sy groot liefde vir elkeen van ons.
  • Ons keuse is om in Hom te glo.
  • Daardie keuse verander ons ewige uitkoms.

Gebed: Dankie God dat U, U Seun gestuur het as die grootste geskenk wat ek nog ooit kon ontvang. Ek kies om in Hom te glo, en daarom sien ek uit na die ewige lewe saam met U. Amen.

NB: Die Afrikaanse Gedagte is ook nou beskikbaar per E-Pos.
Druk HIER en vul u besonderhede in om die Afrikaanse gedagte per epos te ontvang.

www.alivetogod.com

RUSSIAN

Иоанна 3:16

«Ибо так возлюбил Бог мир, что отдал Сына Своего Единородного, дабы всякий верующий в Него, не погиб, но имел жизнь вечную».

  • Величайшим даром из всех был дар Иисуса.
  • Бог послал Своего Сына по великой любви к каждому из нас.
  • Наш выбор — верить в Него.
  • Этот выбор меняет нашу вечную судьбу.

Молитва: Благодарю Тебя, Боже, за то, что Ты послал Своего Сына как величайший дар, который я когда-либо мог получить. Я выбираю веру в Него, и поэтому с нетерпением жду вечной жизни с Тобой. Аминь.

www.alivetogod.com

Leave a comment