ENGLISH
2 Corinthians 9:15
‘Thanks be to God for His indescribable gift!’
- God’s greatest gift – Jesus – is beyond words and beyond comparison.
- Through Him, we receive forgiveness, hope, and eternal life.
- No earthly gift can ever match the love God has shown through His Son.
- Today we pause to give thanks, recognising that this gift changes everything.
Prayer: Lord, thank You for the indescribable gift of Jesus. Fill our hearts with gratitude as we remember the love You poured out through Him. May His life and presence bring us joy, peace, and renewed hope today. Amen.
Have a wonderful Christmas.
AFRIKAANS
2 Korinthiërs 9:15
‘Maar God sy dank vir Sy onuitspreeklike gawe.’
- God se grootste geskenk – Jesus – daar is nie woorde om dit te beskryf of iets waarmee dit vergelyk kan word nie, dit is onbeskryflik groot en onvergelybaar met enigiets tevore.
- Deur Hom ontvang ons vergifnis, hoop en die ewige lewe.
- Geen aardse gawe kan ooit die liefde ewenaar wat God deur Sy Seun getoon het nie.
- Vandag staan ons stil om dankie te sê, en om te erken dat hierdie geskenk alles verander.
Gebed: Vader, dank U vir die onbeskryflike geskenk van Jesus. Vul ons harte met oneindige dankbaarheid terwyl ons die liefde onthou wat U deur JESUS uitgestort het. Mag Sy lewe en teenwoordigheid ons vandag onmeetbare vreugde, vrede en hernude hoop bring. Amen.
Mag jou Kersfees met Jesus gevul wees en wonderlik wees.
NB: Die Afrikaanse Gedagte is ook nou beskikbaar per E-Pos.
Druk HIER en vul u besonderhede in om die Afrikaanse gedagte per epos te ontvang.
RUSSIAN
2 Коринфянам 9:15
«Благодарение Богу за неизреченный дар Его!»
- Величайший дар Божий – Иисус – неизречен и несравнен.
- Через Него мы обретаем прощение, надежду и вечную жизнь.
- Никакой земной дар не сравнится с любовью, которую Бог явил через Своего Сына.
- Сегодня мы останавливаемся, чтобы вознести благодарность, осознавая, что этот дар меняет всё.
Молитва: Господи, благодарим Тебя за неизреченный дар Иисуса. Наполни наши сердца благодарностью, вспоминая любовь, которую Ты излил через Него. Пусть Его жизнь и присутствие принесут нам радость, мир и обновлённую надежду сегодня. Аминь.
