ENGLISH
Luke 2:11
‘Today in the town of David a Saviour has been born to you…’
- This is the time to remember that a Saviour was born for you!
- Jesus came personally for you.
- His arrival is God’s gift of love to your life.
- His birth shows that God sees you, knows you, and cares for you.
Prayer: Father God, thank You that Jesus was born for me. Thank You for the hope, forgiveness, and life He brings. Help me to receive His love fully and to live each day in the joy of knowing my Saviour. Amen.
AFRIKAANS
Lukas 2:11
‘dat vir julle vandag in die stad van Dawid gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here, is.’
- Dit is die tyd om te onthou dat ‘n Verlosser vir jou gebore is!
- Jesus het persoonlik vir jou gekom.
- Sy aankoms is God se geskenk van liefde aan jou lewe.
- Sy geboorte wys dat God jou sien, jou ken en vir jou omgee.
Gebed: Vader, dankie dat Jesus vir my gebore is. Dankie vir die hoop, vergifnis en lewe wat Hy bring. Help my om Sy liefde ten volle te ontvang en elke dag te lewe in die vreugde daarvan om my Verlosser te ken. Amen.
NB: Die Afrikaanse Gedagte is ook nou beskikbaar per E-Pos.
Druk HIER en vul u besonderhede in om die Afrikaanse gedagte per epos te ontvang.
RUSSIAN
Луки 2:11
«Ныне родился вам в городе Давидовом Спаситель…»
- Сейчас самое время вспомнить, что Спаситель родился для вас!
- Иисус пришёл лично для вас.
- Его пришествие — это дар Божьей любви в вашу жизнь.
- Его рождение показывает, что Бог видит вас, знает вас и заботится о вас.
Молитва: Отче Боже, благодарю Тебя за то, что Иисус родился для меня. Благодарю Тебя за надежду, прощение и жизнь, которые Он дарует. Помоги мне в полной мере принять Его любовь и жить каждый день в радости познания моего Спасителя. Аминь.
