Alive To God – Daily Thought

ENGLISH

Isaiah 43:19

‘See, I am doing a new thing! I am making a way in the wilderness and streams in the wasteland.’

  • It’s a new day, it’s a new season and it’s a new year!
  • God is already at work, preparing new paths and opportunities for you.
  • He specialises in making a way where there seems to be no way.
  • As you step into this new year, you can expect His help and guidance.

Prayer: Lord, thank You for the new things You are bringing into my life. As I step into this new season, make a way for me I pray. Lead me forward with Your hope and strength. Amen.

Happy New Year! – Blessings for 2026.

PS: The Daily Thoughts will resume on Monday 12 January 2026.

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Jesaja 43:19

‘Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak ‘n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.’

  • Dis ‘n nuwe dag, dis ‘n nuwe seisoen en dis ‘n nuwe jaar!
  • God is reeds aan die werk en berei nuwe paaie en geleenthede vir jou voor.
  • Hy spesialiseer daarin om ‘n pad te maak waar daar blykbaar geen pad is nie.
  • Terwyl jy hierdie nuwe jaar intree, kan jy Sy hulp en leiding verwag.

Gebed: Vader, dankie vir die nuwe dinge wat U in my lewe inbring. Ek bid dat U vir my ‘n weg sal maak terwyl ek hierdie nuwe seisoen intree. Lei my met U hoop en krag vorentoe. Amen.

Gelukkige Nuwejaar! – Seëninge vir 2026.

NS: Die Daaglikse Gedagtes sal op Maandag 12 Januarie 2026 hervat word.

NB: Die Afrikaanse Gedagte is ook nou beskikbaar per E-Pos.
Druk HIER en vul u besonderhede in om die Afrikaanse gedagte per epos te ontvang.

www.alivetogod.com

RUSSIAN

Исаия 43:19

«Вот, Я делаю новое: прокладываю дорогу в пустыне и потоки в степи».

  • Новый день, новый сезон и новый год!
  • Бог уже действует, готовя для вас новые пути и возможности.
  • Он прокладывает путь там, где, кажется, его нет.
  • Вступая в этот новый год, вы можете ожидать Его помощи и руководства.

Молитва: Господи, благодарю Тебя за то новое, что Ты приносишь в мою жизнь. Вступая в этот новый сезон, проложи мне путь, молюсь. Веди меня вперёд Своей надеждой и силой. Аминь.

www.alivetogod.com