ENGLISH
Psalm 5:12
‘For surely You, O LORD, bless the righteous; You surround them with the shield of Your favour.’
- Those who follow God can anticipate His blessing in their lives.
- This is part of His faithfulness towards you, His child.
- A shield is a picture of safety and security.
- Jesus is the ultimate expression of God’s favour and protection for believers.
Prayer: Lord, what a joy it is to know that You encompass me with Your protection, favour and provision. I will trust in Your divine protection and I will hold on to Your promise of blessing and favour. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 5:12
‘Maar laat húlle almal bly wees wat by U skuil; laat hulle vir ewig jubel, en beskut U hulle; en laat in U juig die wat U Naam liefhet.’
- Die wat God volg, kan Sy seën in hul lewens verwag.
- Dit is deel van Sy getrouheid teenoor jou, Sy kind.
- Skuiling en beskuting is ‘n uitdrukking van veiligheid en sekuriteit.
- Jesus is die uiterste uitdrukking van God se guns en beskerming vir gelowiges.
Gebed: Vader, dit is ‘n vreugde om te weet dat U my omring met U beskerming, guns en voorsiening. Ek sal op U goddelike beskerming vertrou en ek sal vashou aan U belofte van seën en guns. Amen.
NB: Die Afrikaanse Gedagte is ook nou beskikbaar per E-Pos.
Druk HIER en vul u besonderhede in om die Afrikaanse gedagte per epos te ontvang.
ITALIAN
Salmo 5:12
perché tu, o Signore, benedirai il giusto; come scudo lo circonderai con il tuo favore.
- Coloro che seguono Dio possono aspettarsi la Sua benedizione nella loro vita.
- Questo fa parte della Sua fedeltà verso di te, Suo figlio.
- Uno scudo è immagine di sicurezza e protezione.
- Gesù è la massima espressione del favore e della protezione di Dio per i credenti.
Preghiera: Signore, che gioia sapere che mi circondi con la Tua protezione, il Tuo favore e la Tua provvidenza. Confiderò nella Tua protezione divina e mi aggrapperò alla Tua promessa di benedizione e favore. Amen.
