ENGLISH
John 15:4
‘Take care to live in Me, and let Me live in you!’
- Stay connected to your Saviour.
- Don’t allow anything to bring a separation between you and God.
- Abide in, remain in and hold fast to Him.
- He is the source of everything you long for and need.
Prayer: Lord, come and live in Me. May You find a home within my heart and help me to stay connected and close to You. Amen.
AFRIKAANS
Johannes 15:4
‘Bly in My, soos Ek in julle.’
- Bly aan jou Verlosser gekoppel.
- Moenie toelaat dat enigiets tussen jou en God kom en verwydering veroorsaak nie.
- Bly in, vertoef in en hou vas aan Hom.
- Hy is die bron van alles waarvoor jy verlang en wat jy benodig.
Gebed: Here, kom en woon in My. Mag U ‘n woning in my hart vind en help my om gekoppel en naby U te bly. Amen.