Thought for Today

ENGLISH

John 15:4

‘Take care to live in Me, and let Me live in you!’

  • Stay connected to your Saviour.
  • Don’t allow anything to bring a separation between you and God.
  • Abide in, remain in and hold fast to Him.
  • He is the source of everything you long for and need.

Prayer: Lord, come and live in Me. May You find a home within my heart and help me to stay connected and close to You. Amen.

http://www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Johannes 15:4

‘Bly in My, soos Ek in julle.’

  • Bly aan jou Verlosser gekoppel.
  • Moenie toelaat dat enigiets tussen jou en God kom en verwydering veroorsaak nie.
  • Bly in, vertoef in en hou vas aan Hom.
  • Hy is die bron van alles waarvoor jy verlang en wat jy benodig.

Gebed: Here, kom en woon in My. Mag U ‘n woning in my hart vind en help my om gekoppel en naby U te bly. Amen.

Leave a comment