Thought for today

ENGLISH

John 15:5

‘For apart from Me you can do nothing.’

  • When we get separated from God, we are truly lost.
  • We need Him in every aspect and every area of our lives.
  • Don’t try to do it all on your own.
  • Live a life of dependence and hope in Him.

Prayer: Lord, forgive me for often trying to do my own thing in my own way. I choose Your way and Your purpose for my life. Amen.

http://www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Johannes 15:5b

‘…want sonder My kan julle niks doen nie.’

  • Wanneer ons van God geskei word is ons waarlik verlore.
  • Ons het Hom nodig in elke aspek en elke area van ons lewens.
  • Moenie probeer om dit alles op jou eie te doen nie.
  • Lewe ‘n lewe waarin jy afhanklik is van Hom en hoop op Hom.

Gebed: Vader, vergewe my dat ek dikwels probeer om my eie ding op my eie manier te doen. Ek kies U manier en U doel vir my lewe. Amen.