ENGLISH
John 15:5
‘For apart from Me you can do nothing.’
- When we get separated from God, we are truly lost.
- We need Him in every aspect and every area of our lives.
- Don’t try to do it all on your own.
- Live a life of dependence and hope in Him.
Prayer: Lord, forgive me for often trying to do my own thing in my own way. I choose Your way and Your purpose for my life. Amen.
AFRIKAANS
Johannes 15:5b
‘…want sonder My kan julle niks doen nie.’
- Wanneer ons van God geskei word is ons waarlik verlore.
- Ons het Hom nodig in elke aspek en elke area van ons lewens.
- Moenie probeer om dit alles op jou eie te doen nie.
- Lewe ‘n lewe waarin jy afhanklik is van Hom en hoop op Hom.
Gebed: Vader, vergewe my dat ek dikwels probeer om my eie ding op my eie manier te doen. Ek kies U manier en U doel vir my lewe. Amen.