Thought for today

ENGLISH

Isaiah 7:4

Say to him, ‘Be careful, keep calm and don’t be afraid. Do not lose heart.’

  • Sometimes life can leave us shaken like wind shakes a tree.
  • But often things are not as they appear.
  • God sees things from another perspective.
  • He says: ‘Be careful, keep calm and don’t be afraid. Do not lose heart.’

Prayer: Lord, it gives me great confidence and strength to know that You have the final say on all matters. I may be shaken by what I see, but You are not moved and so I can hold onto You. Amen

 www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Jesaja 7:4

En sê vir hom: Neem jou in ag en wees gerus; wees nie bevrees en laat jou hart nie week word ….

  • Soms kan die lewe ons skud soos ‘n boom wat deur die wind verwaai is.
  • Maar dikwels is dinge nie wat hulle blyk te wees nie.
  • God sien dinge uit ‘n ander perspektief.
  • Hy sê: Wees gerus, wees nie bevrees nie en laat jou hart nie week word nie.

Gebed: Vader, dit gee my moed en krag om te weet dat U die finale sê in alle dinge het. Ek mag ontsteld wees deur wat ek sien, maar U word nie geskud nie en ek kan aan U vashou. Amen