Thought for today

ENGLISH

John 15:9

‘As the Father has loved Me, so have I loved you. Now remain in My love.’

  • The truth is that God loves you dearly.
  • His love is reaching out to you today.
  • Never doubt this great and wonderful truth.
  • Now live in and hold on to His love for you.

Prayer: Lord, I receive Your love for me. I recognize that You love and care for me and help me never to forget this. Amen.

http://www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Johannes 15:9

Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.

  • Die waarheid is dat God jou baie lief het.
  • Hy reik vandag in liefde na jou uit.
  • Moet nooit twyfel aan hierdie wonderlike waarheid nie.
  • Leef nou en hou vas aan Sy liefde vir jou.

Gebed: Vader, ek ontvang U liefde vir my. Ek herken dat U my lief het en vir my sorg. Help my om dit nooit te vergeet nie. Amen.