ENGLISH
John 15:9
‘As the Father has loved Me, so have I loved you. Now remain in My love.’
- The truth is that God loves you dearly.
- His love is reaching out to you today.
- Never doubt this great and wonderful truth.
- Now live in and hold on to His love for you.
Prayer: Lord, I receive Your love for me. I recognize that You love and care for me and help me never to forget this. Amen.
AFRIKAANS
Johannes 15:9
Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.
- Die waarheid is dat God jou baie lief het.
- Hy reik vandag in liefde na jou uit.
- Moet nooit twyfel aan hierdie wonderlike waarheid nie.
- Leef nou en hou vas aan Sy liefde vir jou.
Gebed: Vader, ek ontvang U liefde vir my. Ek herken dat U my lief het en vir my sorg. Help my om dit nooit te vergeet nie. Amen.