Thought for today

ENGLISH

Numbers 23:19

‘God is not a man that He should lie; He doesn’t change His mind like humans do. Has He ever promised, without doing what He said?’

  • God does not lie!
  • He does not promise one thing and do another.
  • He is not forever changing His mind.
  • We can have confidence in Him.

DECLARATION: I declare that my God does not lie. If He said He would do something, then He will do it!

http://www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Númeri 23:19

God is geen man dat Hy sou lieg nie; of ‘n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hý iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie?

  • God lieg nie!
  • Hy belowe nie iets en doen dan iets anders nie.
  • Hy verander nie voordurend van besluit nie.
  • Ons kan op Hom vertrou.

VERKLARING: Ek verklaar dat my God nie lieg nie. As Hy gesê het dat Hy iets sal doen dan sal Hy dit doen!

 

Leave a comment