ENGLISH
2 Thessalonians 3:3
‘But the Lord is faithful, and He will strengthen you and keep you safe from the evil one.’
- This is a reassuring scripture
- Thank the Lord for His faithfulness to you
- He strengthens and keeps us.
- That’s our God!
PRAYER: Lord, I entrust my life to You for this new day. You are the one who strengthens and keeps me. I look forward to your faithfulness to me. Amen.
www.AliveToGod.com
AFRIKAANS
2 Thessalonicense 3:3
Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en bewaar van die Bose.
- Hierdie skrif is gerusstellend.
- Bedank die Here vir Sy getrouheid aan jou.
- Hy versterk ons en bewaar ons.
- Dit is ons God!
GEBED: Here ek vertrou my lewe in hierdie nuwe dag aan U. U is die een wie my krag gee en my onderhou. Ek sien uit na U getrouheid teenoor my. Amen.