ENGLISH
Psalm 139:16
‘You saw me before I was born and scheduled each day of my life before I began to breathe.’
- It is wonderful to know that God is thinking about us.
- Each day is another day God planned to give us.
- We must take advantage of each day.
- Take advantage of today!
PRAYER: Lord, thank you that today is another day You have planned for me to enjoy. I take hold of today with all its opportunities and hopes and trust You to be with me. Amen
AFRIKAANS
Psalm 139:16
U oë het my ongevormde klomp gesien; en in u boek is hulle almal opgeskrywe: dae dat alles bepaal was, toe nog geeneen van hulle daar was nie.
- Dit is wonderlik om te weet dat God aan ons dink.
- Elke dag is nog ‘n dag wat God beplan het om vir ons te gee.
- Ons moet voordeel trek uit elke dag.
- Trek voordeel uit vandag!
GEBED: Vader, dankie dat vandag nog ‘n dag is wat U beplan het vir my om te geniet. Ek neem besit van vandag met al die geleenthede en hoop en vertrou dat U met my sal wees. Amen