ENGLISH
John 6:63
‘It is the Spirit that gives life; the flesh profits nothing!’
- God’s Spirit wants to come and revive and give you life.
- He is the source of all life.
- We can’t do it by ourselves.
- So receive His life today and be strengthened and quickened.
Prayer: Lord, I receive LIFE from You today. You are the One who give life and life in abundance and I receive it right now. Amen.
AFRIKAANS
Johannes 6:63
Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; …
- God se Gees wil jou kom opwek en jou lewe gee.
- Hy is die bron van alle lewe.
- Ons kan dit nie self doen nie.
- Ontvang dus vandag Sy lewe en wees versterk en besiel.
Gebed: Vader, ek ontvang vandag LEWE van U. U is die Een wat lewe in oorvloed gee en ek ontvang dit nou. Amen.