Thought for today

ENGLISH

John 6:63

‘It is the Spirit that gives life; the flesh profits nothing!’

  • God’s Spirit wants to come and revive and give you life.
  • He is the source of all life.
  • We can’t do it by ourselves.
  • So receive His life today and be strengthened and quickened.

Prayer: Lord, I receive LIFE from You today. You are the One who give life and life in abundance and I receive it right now. Amen.

 www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Johannes 6:63

Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; …

  • God se Gees wil jou kom opwek en jou lewe gee.
  • Hy is die bron van alle lewe.
  • Ons kan dit nie self doen nie.
  • Ontvang dus vandag Sy lewe en wees versterk en besiel.

Gebed: Vader, ek ontvang vandag LEWE van U. U is die Een wat lewe in oorvloed gee en ek ontvang dit nou. Amen.

Leave a comment