Thought for today

ENGLISH

Isaiah 49:26

‘I, the LORD, am your Savior, your Redeemer, the Mighty One.’

  • Let the Lord come and reassure your faith today.
  • He is all you need and the answer to all you may be facing.
  • Don’t let anything rattle your confidence in Him.
  • But stand firm, knowing that He is all you need.

Prayer: Lord, You are my Savior, You are my redeemer and You are the mighty one who is willing and able to help me today.  Amen.

 www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Jesaja 49:26b

……  Dan sal alle vlees gewaar word dat Ek, die HERE, jou Heiland is, en jou Verlosser die Magtige van Jakob.

  •  Laat die Here toe om vandag te kom om jou geloof te bevestig.
  • Hy is al wat jy nodig het en die antwoord vir alles wat jou in die gesig staar.
  • Moenie toelaat dat enigiets jou geloof in Hom verydel nie.
  • Staan vas, wetende dat Hy alles is wat jy nodig het.

Gebed: Here, U is my Redder, U is my Verlosser en U is die magtige een wat gewillig en in staat is om my vandag te help.  Amen.