ENGLISH
John 12:24
‘Unless a grain of wheat falls into the ground and dies, it remains alone. But if it dies, it produces a lot of grain.’
- Sometimes we need to release something before it can produce something.
- It’s not easy to let go of things, especially if they mean a lot to us.
- But it is in the dying that the miracle takes place.
- So let it go, give it to God and see what He will do.
Prayer: Lord, I release and let go of those things that need to die so that I can see the fruit that You have prepared for me. Amen
AFRIKAANS
Johannes 12:24
Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as die koring korrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit alleen; maar as dit sterf, dra dit veel vrug.
- Partymaal moet ons iets vrystel voordat dit iets kan voortbring.
- Dit is nie maklik om dinge te los nie, vernaamlik as dit iets is wat vir jou baie beteken.
- Maar dit is in die sterfte waar die wonderwerk plaasvind.
- Laat dit dus gaan, gee dit vir God en sien wat Hy sal doen.
Gebed: Vader, ek los nou daardie dinge wat behoort te sterf sodat ek die vrugte kan sien wat U vir my voorberei het. Amen