Thought for today

ENGLISH

2 Samuel 22:29

O LORD, you are my light; yes, LORD, you light up my darkness.

  • God offers us His light in our lives.
  • We can know what it is to live in His light.
  • Darkness may come but God wants to be our light in such times.
  • Let His light into your heart today.

Prayer: Lord, in the midst of all I am facing, it is great that You bring your light and hope into my life and circumstances. Amen

 www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

2 Samuel 22:29

Want U is  my lamp, o HERE! En die HERE laat my duisternis opklaar.
God bied Sy lig vir ons in ons lewens aan.

  • Ons kan weet wat dit is om in Sy lig te lewe.
  • Donkerte mag  kom maar God wil in sulke tye ons lig wees.
  • Ontvang vandag Sy lig in jou hart.

Gebed: Vader, tenmidde van alles wat ek in die gesig staar, is dit wonderlik dat U, U lig en hoop in my lewe en omstandighede inbring. Amen

Leave a comment