ENGLISH
Proverbs 29:11
‘A fool gives vent to all his feelings, but the wise, thinking of afterwards, stills them.’
- Reaction reveals something about our condition.
- But God wants us to develop self-control.
- The wise person takes a moment and calms the anger within them.
- This leads to life and blessing and minimizes potential damage.
Prayer: Lord, it is my desire to do what pleases you. Help me to be a wise person and give me the grace to respond correctly. Amen.
AFRIKAANS
Spreuke 29:11
‘n Dwaas laat al sy toorn uitvaar, maar ‘n wyse bring dit eindelik tot bedaring.
- Reaksie openbaar iets tenopsigte van ons toestand.
- Maar God wil hê dat ons selfbeheersing moet ontwikkel.
- Die wyse persoon reageer nie dadelik nie maar neem ‘n oomblik om die toorn in hom te laat bedaar.
- Dit lei tot lewe en seën en verminder die moontlikheid van skade.
Gebed: Here, dit is my begeerte om te doen dit wat U behaag. Help my om ‘n wyse persoon te wees en gee my die genade om korrek te reageer. Amen.