ENGLISH
Romans 12:2
‘Do not conform to the pattern of this world, but be transformed by the renewing of your mind.’
- God is not looking for conformation, He wants transformation.
- We should constantly be changing to become more like Him.
- It’s easy to fall into the rut and become what the world wants us to be.
- But we can choose something different, we can choose to change.
Prayer: Lord, I don’t want to conform to the pattern of the world, but I want to be transformed by Your mighty working power in my life. I give you right of way and ask You to work within me. Amen.
AFRIKAANS
Romeine 12:2
En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, …..
- God soek nie gelykvorming nie, Hy wil transformasie hê.
- Ons behoort aanhoudend te verander om meer soos Hom te word.
- Dit is maklik om deur gewoonte te word wat die wêreld van ons verwag.
- Maar ons kan iets anders kies, ons kan kies om te verander.
Gebed: Here, ek wil nie aan die wêreld se patroon gelykvormig word nie, maar ek wil deur U magtige krag wat in my lewe werksaam is, vernuwe word. Ek gee U volle toegang en vra dat U in my sal werk. Amen.
MANDARIN
罗马书 12:2
‘不要效法这个世界,只要心意更新而变化,叫你们察验何为神的善良、纯全、可喜悦的旨意。’
- 神没有寻求一致,他想要看到转变。
- 我们应该持续地改变更多像他。
- 成为惯例以及成为这世界想要我们成为的是很容易的。
- 但是我们要选择不同的,我们要选择改变。
祷告:主,我不想效法这个世界与之成为一体,我想要被你在我生命中大能的工作转变,我要放下自己的权利,求你在我里面动工。阿门。