Thought for today

ENGLISH

Psalm 34:12-14

‘Whoever of you loves life and desires to see many good days, keep your tongue from evil and your lips from telling lies. Turn from evil and do good; seek peace and pursue it.’

  • Here are the keys to a long and a good life.
  • Watch what you say and always be truthful.
  • Turn from evil and choose to do good.
  • Actively seek to live at peace with others and pursue peace.

Prayer: Lord, I desire to live a life where I will see ‘many good days’. Help me not to do things that would jeopardize and hinder this great possibility that You say can be a reality in my life. Amen.

 www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Psalm 34:12-14

Wie is die man wat lus het in die lewe, wat dae liefhet om die goeie te sien? Bewaar jou tong vir wat verkeerd is, en jou lippe dat hulle nie bedrog spreek nie. Wyk af van wat verkeerd is, en doen wat goed is; soek die vrede en jaag dit na.

  • Hier is die sleutels tot ‘n lang en goeie lewe.
  • Let op na wat jy sê en spreek altyd net die waarheid.
  • Draai weg van die bose en kies om net goed te doen.
  • Soek om in vrede met ander om te gaan en jaag vrede na.

Gebed: Vader. Ek begeer om te lewe sodat ek ‘vele goeie dae’ sal sien. . Help my om nie dinge te doen wat hierdie moontlikheid vir my lewe, in die wiele sal ry nie. Amen.

www.AliveToGod.com

CHINESE 中文

诗篇 34:12-14

有何人喜好存活,爱慕长寿,得享美福,就要禁止舌头不出恶言,嘴唇不说诡诈的话。要离恶行善,寻求和睦,一心追赶。

  • 这里有长寿和美福的秘诀。
  • 警守自己的嘴,总要宣扬真理。
  • 离弃恶行,选择行善,总是寻求活在与众人和睦和平安当中。

祷告:主啊,我渴慕活在一个充满许多美好日子的生活里面。帮助我不去做那些让我失去和拦阻祢说可能会成就在我现实生活当中美好的事。阿门

Leave a comment