ENGLISH
Jeremiah 39:18
‘I will save you; you will not fall by the sword but will escape with your life, because you trust in me!’ declares the LORD.
- God is going to come through for you.
- Because you have trusted Him, He will save you.
- Your situation is not beyond His redeeming power.
- So relax, He will make a way and save you.
Prayer: Lord, thank you for Your saving power in my life. I will continue to trust You now matter what I may be facing. Amen.
AFRIKAANS
Jeremia 39:18
Want Ek sal jou sekerlik laat vryraak, en jy sal deur die swaard nie val nie; maar jou siel sal vir jou ‘n buit wees, omdat jy op My vertrou het, spreek die HERE.
- God sal jou nie faal nie.
- Omdat jy op Hom vertrou het, sal Hy jou red.
- Jou situasie is nie te moeilik vir sy reddende krag nie.
- Ontspan, Hy sal ‘n plan maak om jou te red.
Gebed: Here, dankie vir U verlossende krag in my lewe. Ek sal aanhou om U te vertrou maak nie saak wat op my pad kom nie. Amen.
CHINESE 中文
耶利米书 39:18
我定要搭救你,你不至倒在刀下,却要以自己的命为掠物,因你倚靠我。这是耶和华说的。
- 神要帮助你获得成功。
- 因你已经信靠了祂,祂将要搭救你。
- 你的处境绝不会大过于祂拯救的能力。
- 所以放轻松,祂将为你开一条道路来拯救你。
祷告: 主,我要为你在我生命中所赐下的拯救来感谢你。无论将来我会面对什么,我将继续信靠祢。阿门!