ENGLISH
1 Peter 2:25
‘For you were like sheep going astray, but you have now returned to the Shepherd and Guardian of your souls.’
- God is your Shepherd and the Guardian of your soul.
- He loves you and has your best interests at heart.
- Don’t run from Him, but rather run to Him.
- He is waiting to receive you.
PRAYER: Lord, I come to You right now. Be my Shepherd and be the Guardian of my soul. I run to You because You are my refuge. Amen.
AFRIKAANS
1 Petrus 2:25
Want julle was soos dwalende skape, maar nou het julle teruggekeer na die Herder en Opsiener van julle siele.
- God is jou Herder en die Bewaarder van jou siel.
- Hy het jou lief en dra jou beste belange op die hart.
- Moenie van Hom af wegvlug nie, hardloop liewer na Hom toe.
- Hy wag om jou te ontvang.
Gebed: Here, ek kom nou dadelik na U toe. Wees my Herder en ook die Bewaarder van my siel. Ek hardloop na U toe want U is my toevlug. Amen.
CHINESE
彼得前书2:25
你们从前好像迷路的羊,如今却归到你们灵魂的牧人监督了。
- 神是你灵魂的牧人和监督。
- 祂爱你并要把一切最好的存留给你。
- 不要试图转离神,但要转向祂。
- 祂一直在等候你,为要接纳你。
祷告:主,我现在就来到你面前,求祢成为我灵魂的牧人和监督。因你是我的避难所,所以我要转向祢。阿门!