Thought for today

ENGLISH

Psalm 1:1

‘Blessed is the one who does not walk in step with the wicked or stand in the way that sinners take or sit in the company of mockers.’

  • We should shun and stay away from evil.
  • Don’t entertain or dabble with what is wrong.
  • Instead deliberately avoid and habitually run from what is wrong.
  • This is a key to living a life that is blessed.

Prayer: Lord, I pray today that You will help me to stay away from wrong things. Help me to connect with those who long to do what is right so that I can enjoy Your blessing on my life. Amen.

 www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Psalm 1:1

Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie;

  • Ons moet die bose vermy en wegskram daarvan.
  • Moenie geselsskap hou met wat verkeerd is nie.
  • Instede daarvan vermy en draai aspris weg van wat verkeerd is.
  • Dit is die sleutel tot ‘n geseënde lewe.

Gebed: Vader, ek bid vandag dat U my sal help om weg te bly van verkeerde dinge. Help my om vriende te maak met ander wat ook begeer om die regte dinge te doen sodat ek u seën oor my lewe kan geniet. Amen.

www.AliveToGod.com

CHINESE 中文

诗篇 1:1

不从恶人的计谋、不站罪人的道路、不坐亵慢人的座位

  • 我们当兴起,同时远离罪恶。
  • 不要在罪中娱乐和享受。
  • 却要故意而习惯性的去规避过犯。
  • 这是获得生命的祝福的关键!

祷告:主,今天我祷告你来帮助我远离罪恶。帮助我常与那些饥渴慕义的人相交,如此我就可以享受生命的福乐。阿门!

Leave a comment