ENGLISH
Romans 6:4
‘And just as Christ was raised from the dead by the glorious power of the Father, now we also may live new lives.’
- We can live as new and living creations.
- We don’t have to live in the past with its disappointments.
- We can enjoy the new life that HE has for us.
- Don’t just live a mere existence, live in newness of life.
Prayer: Lord, today I choose the new life that You have prepared for me. Help me not to be consumed by the past with its mistakes and disappointments but help me to live as You intended I should live. Amen.
AFRIKAANS
Romeine 6:4
…..sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ‘n nuwe lewe kan wandel.
- Ons kan as nuwe en lewende skepsels lewe.
- Ons hoef nie in die verlede met sy teleurstellings te lewe nie.
- Ons kan die nuwe lewe wat HY vir ons het, geniet.
- Moenie net bestaan nie, lewe in ‘n nuwe lewe.
Gebed: Vader, ek kies vandag die nuwe lewe wat U vir my voorberei het. Help my om nie in die verlede met al sy foute en teleurstellings vasgevang te word nie, maar help my om te lewe soos wat U vir my beplan het. Amen.
CHINESE 中文
罗马书6:4
所以我们藉着洗礼归入死,和他一同埋葬,原是叫我们一举一动有新生的样式,像基督藉着父的荣耀从死里复活一样。
- 我们能够活出一个新造的生命。
- 并且可以不必活在一个令人失望的旧造的生命里。
- 我们可以享受神赐给我们崭新的生活。
- 不要仅仅只为存在而活着,要活出新生的样式。
祷告:天父,今天我选择活在祢为我预备的新生命当中。请帮助我不被过去的错误和失望打败,而是要活出祢为我设计的,我所应该活出的样式。阿门!