ENGLISH
Ezekiel 36:26
‘I will give you a new heart and put a new spirit in you; I will remove from you your heart of stone and give you a heart of flesh.’
- God is interested in the condition of our hearts.
- When our hearts are hard it leads to destruction.
- But He wants to give you a new heart and a new spirit.
- Let Him touch and change you – it’s worth it, NAME.
Prayer: Lord, I place my life and my heart into Your hands. Remove any hardness that is within me and place within me the new heart and new spirit You have for me. Amen
AFRIKAANS
Esègiël 36:26
En Ek sal julle ‘n nuwe hart gee en ‘n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle ’n hart van vlees gee.
- God stel belang in die toestand van ons harte.
- Wanneer ons harte hard is lei dit tot vernietiging.
- Maar Hy wil vir jou ‘n nuwe hart en ‘n nuwe gees gee.
- Laat Hom toe om jou aan te raak en jou te verander – dit is die moeite werd.
Gebed: Here, Ek plaas my lewe en my hart in U hande. Verwyder enige hardheid wat in my is en plaas die nuwe hart en nuwe gees wat U vir my het nou binne-in my. Amen
CHINESE
以西结书 36:26
我也要赐给你们一个新心、将新灵放在你们里面.又从你们的肉体中除掉石心、赐给你们肉心。
- 神很关心我们内心的光景。
- 如果我们刚硬自己的心最后却可能导致灭亡。
- 可是神却盼望给你一个新心,新灵。
- 让祂来触摸改变你–这是值得的!
祷告: 主, 我将我的心和生命交在祢手中。请将我刚硬的心拿走,并且赐给我祢手所造的新心和新灵。阿门