ENGLISH
Romans 8:1
‘Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ.’
- God does not condemn you.
- He loves you and His desire is that you would receive His love.
- His loving arms are always wide open, ready to receive us.
- Run, run to Him, there is no better place.
Prayer: Lord, thank you for Your love towards me. Thank you that You do not condemn me but You are always ready to receive me. Amen
AFRIKAANS
Romeine 8:1
Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie,
- God veroordeel jou nie.
- Hy het jou lief en dit is Sy begeerte dat jy Sy liefde sal ontvang.
- Sy liefdevolle arms is altyd wawyd oop, gereed om ons te ontvang.
- Haas jou na Hom toe, daar is geen beter plek nie.
Gebed: Here, dankie vir U liefde teenoor my. Dankie dat U my nie oordeel nie maar altyd gereed is om my te ontvang. Amen
CHINESE 中文
罗马书 8:1
如今那些在基督耶稣里的、就不定罪了。
- 神不定你的罪。
- 祂爱你,祂渴望你接受祂的爱。
- 祂慈爱的双臂总是大大的张开,准备迎接你。
- 除了祂那里以外没有别的更好的地方了,奔向祂,奔向祂!
祷告:主,谢谢祢给我的爱。谢谢祢,祢不定我的罪,总是准备着要来接纳我.阿门!