Thought for today

ENGLISH

Romans 8:39

‘Neither height nor depth, nor anything else in all creation, will be able to separate us from the love of God.’

  • The magnitude of God’s love is more than we could conceive.
  • His love for you knows no end.
  • He doesn’t want us to ever feel like we are separated from His love.
  • So, no matter how you may be feeling, remember He loves you.

Prayer: Lord, I receive your great love in my heart and life. May I never doubt Your love and may I always remember that nothing can separate me from your love. Amen

 www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Romeine 8:39

Of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.

  • Die grootheid van God se liefde is ver groter as wat ons kan begryp.
  • Sy liefde vir jou ken geen grense nie.
  • Hy wil nie hê dat ons ooit moet voel dat ons van Sy liefde geskei is nie.
  • Maak nie saak hoe jy voel nie, onthou dat Hy jou lief het.

Gebed: Vader, ek ontvang U groot liefde in my hart en in my lewe. Mag ek nooit aan U liefde twyfel nie en mag ek altyd onthou dat niks my van U liefde kan skei nie. Amen

www.AliveToGod.com

CHINESE 中文

罗马书 8:39

是高处的、是低处的、是别的受造之物、都不能叫我们与 神的爱隔绝.这爱是在我们的主基督耶稣里的。

  • 神的爱总是比我们所想的要来得重要。
  • 祂给你的爱没有尽头。
  • 祂甚至都不愿我们以为我们和祂的爱是隔绝的。
  • 所以,不管你的感觉如何,总是记得祂是爱你的。

祷告:主,我接受你在我心里和生命中伟大的爱。愿我不再怀疑祢的爱,并且总是记得没有任何人事物可以使我和祢的爱隔绝。阿门!