ENGLISH
Romans 6:23
‘For the wages of sin is death, but the gift of God is eternal life.’
- Sin may offer a momentary pleasure.
- But it guarantees long-term disaster.
- God offers us real life and it is eternal and abundant.
- Why would you settle for anything less than the best that God has for you.
Prayer: Lord, forgive me for those things that I have done which have displeased you. I choose You and the eternal, abundant life that You offer me. Amen
AFRIKAANS
Romeine 6:23
Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.
- Sonde mag vir ons tydelike plesier bring.
- Maar dit waarborg langtermyn rampspoedigheid.
- God bied ons werklike lewe en dit is ewig en oorvloedig.
- Hoekom sal jy minder aanvaar dan die beste wat God vir jou beskikbaar het.
Gebed: Here, vergewe my daardie dinge wat ek gedoen het wat U nie behaag nie. Ek kies U en die ewige, oorvloedige lewe wat U my aanbied. Amen
CHINESE 中文
罗马书 6:23
因为罪的工价乃是死.惟有 神的恩赐、在我们的主基督耶稣里、乃是永生。
- 罪可以使人暂时快乐,但却带来恒久的灾祸。
- 神赐给我们真实的生命,这个生命是永恒和丰盛的。
- 为什么还去选择那些不是神为你预备的最好的其它东西呢?
祷告:主, 请原谅我之前做过一切不讨你喜悦的事。我选择祢和还有祢赐给我永恒和丰盛的生命。阿门!