Thought for today

ENGLISH

1 Samuel 17:37

‘The LORD who rescued me from the paw of the lion and the paw of the bear will rescue me from the hand of this Philistine.’

  • David was not scared of the giant Goliath.
  • He knew he trusted in God and HE was greater than any giant.
  • The same is true for you and for me.
  • The Lord is greater than any challenge or difficulty you face.

Prayer: Lord, just as David trusted in You even in the face of a giant, I choose to trust and believe in You, no matter how big my giant may appear. Amen.

 www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

1 Samuel 17:37

Die HERE wat my gered het uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer, Hy sal my red uit die hand van hierdie Filistyn.

  • Dawid was nie bang vir Goliat die reus, nie.
  • Hy het geweet dat hy God vertrou het en HY was ver groter as enige reus.
  • Dit is ook waar vir jou en vir my.
  • Die Here is groter as enige uitdaging of probleem wat ons moet oplos.

Gebed: Vader, net soos Dawid op U vertrou het, selfs toe hy die reus moes aandurf, kies ek om op U te vertrou en om in U te glo, maak nie saak hoe groot my reus vir my lyk nie. Amen.

www.AliveToGod.com

CHINESE

撒母耳记上17:37

大卫又说:“耶和华救我脱离狮子和熊的爪,也必救我脱离这非利士人的手。”扫罗对大卫说:“你可以去吧!耶和华必与你同在。”

  • 大卫并不惧怕巨人歌利亚。
  • 因他知道他可以信靠神,因祂比任何巨人大得多。
  • 这个真理同样也适用于你和我。
  • 神比你面临的任何挑战和困难大得多!

祷告:主,如同大卫在面对巨人时信靠你一般,不管出现在我面前的巨人有多大,我仍然选择信靠和仰赖你。阿门!