Thought for today

ENGLISH

Romans 4:8

‘Yes, what joy for those whose record the LORD has cleared of sin.’

  • What a joy it is to know that we have been forgiven.
  • Forgiveness is one of the greatest gifts that can be given or received.
  • If God has forgiven us, why can we not extend forgiveness to others?
  • As we confess our sin to God, He will forgive us.

Prayer: Lord, forgive me for those things that I have done that have not pleased you. I receive Your forgiveness and I rejoice in the freedom You give me. Amen.

  www.AliveToGod.com

AFRIKAANS

Romeine 4:8

Welgeluksalig is die man aan wie die Here die sonde nie toereken nie.

  • Wat ‘n vreugde om te weet dat ons vergewe is.
  • Vergifnis is een van die grootste geskenke wat gegee of ontvang kan word.
  • As God ons vergewe het, hoekom kan ons nie ander vergewe nie?
  • As ons, ons sonde aan God belei sal Hy ons vergewe.

Gebed: Vader, dankie dat U my vergewe vir die dinge wat ek gedoen het wat U nie behaag nie. Ek ontvang U vergifnis en ek verheug my in die vryheid wat U my gee. Amen.

 www.AliveToGod.com

CHINESE 中文

罗马书 4:8

主不算为有罪的,这人是有福的。

  • 知道我们的罪得赦免是多么的喜乐啊!
  • 宽恕是能够给予和接受的最伟大的礼物之一。
  • 如果神是这样的饶恕我们,为什么我们不能把饶恕给予其他人?
  • 当我们向神承认我们的罪,祂就要饶恕我们!

祷告:主,请原谅我曾经所做过一切不计你喜悦的事。我接受你的饶恕并且在祢所赐给我的自由当中喜乐!阿门。

Leave a comment