ENGLISH
Proverbs 3:26
‘For the LORD will be at your side and will keep your foot from being snared.’
- The Lord will be at your side.
- You are not alone and you don’t need to fear abandonment.
- The Lord is with you and He will keep and preserve you.
- You can have complete confidence and hope in HIM.
Prayer: Lord, thank you that You are right beside me, guarding and guiding all the way. Amen.
AFRIKAANS
Spreuke 3:26
want die HERE sal jou vertroue wees, en Hy sal jou voet bewaar vir die strik.
- Die Here sal langs jou wees.
- Jy is nie alleen nie en jy hoef nie te vrees dat Hy jou sal verlaat nie.
- Die Here is met jou en Hy sal jou behoed en bewaar.
- Jy kan ten volle op HOM vertrou en hoop.
Gebed: Vader, dankie dat U hier langs my is en dat U my bewaar en lei op die pad vorentoe. Amen.
CHINESE 中文
箴言 3:26
因为耶和华是你所倚靠的,他必保守你的脚不陷入网罗。
- 上帝就在你的身旁。
- 你并不孤独,也不需要惧怕被离弃。
- 上帝与你同在,祂要保护看管你。
- 你可以对祂有完全的信靠和盼望。
经文:主,感谢你现在就在我身旁,看顾和带领我一切的道路。阿门