ENGLISH
Isaiah 40:5
‘The glory of the LORD will be revealed, and all people will see it together. For the mouth of the LORD has spoken.’
- God wants His glory to be revealed and displayed.
- He wants His glory to be revealed in your situation.
- He wants to work a miracle that you would not have believed.
- He wants your life to be a living testimony to His favour.
Prayer: Lord, may Your glory be seen in my life. May You so work in my situation so that all those around me will bear witness to the fact that YOU are with me. Amen.
AFRIKAANS
Jesaja 40:5
En die heerlikheid van die HERE sal geopenbaar word, en alle vlees tesame sal dit sien : want die mond van die HERE het dit gespreek.
- God wil hê dat Sy heerlikheid openbaar moet word en dat dit vertoon moet word.
- Hy wil hê dat Sy heerlikheid in jou situasie openbaar moet word.
- Hy wil ‘n wonderwerk verrig wat jy nie sou kon glo nie.
- Hy wil hê dat jou lewe ‘n lewende getuienis van Sy guns moet wees.
Gebed: Vader, mag U heelikheid in my lewe gesien word. Mag U so werk in my situasie dat almal om my sal getuig dat U met my is. Amen.
CHINESE 中文
以赛亚 40:5
耶和华的荣耀必然显现、凡有血气的、必一同看见、因为这是耶和华亲口说的。
- 神希望祂的荣耀被启示和展现。
- 祂要在你的情况当中显现祂的荣耀。
- 祂要在你还不能相信的时候行一个神迹。
- 祂希望你的生命成为祂的恩惠的活见证。
祷告:主,愿祢的荣耀被彰显在我的生命当中。愿你在我的环境当中作工使那些发生在我周围的一切都成为祢与我同在见证的证据。
