ENGLISH
Psalm 71:8
My mond is vol van u lof, die hele dag van U roem.
- Ons monde is dikwels vol negatiwiteit en pessimisme.
- Waarmee is jou mond vandag gevul?
- Besluit doelbewus dat jou mond met lofprysing gevul gaan wees.
- Verklaar die heel dag the goedheid en getrouheid van God.
Gebed: Vader, ek verklaar dat U goed is en dat U my getroue God is. Vergewe my negatiwiteit en ek kies vandag dat my mond met lof vir U gevul sal wees. Amen.
AFRIKAANS

CHINESE 中文
诗篇 71:8
你的赞美、你的荣耀、终日必满了我的口。
- 我们的口常常满了消极和悲观。
- 今天你的口充满的是什么呢?
- 为自己作一个有质量的决定所以你的嘴可以满了赞美!
- 并终日宣告神的良善和信实。
祷告:神,我宣告你是良善的,并且你也是我信实的神。请原谅我之前一切的消积,我选择在今天让我的嘴充满了对祢的赞美。阿门!