ENGLISH
Acts 4:29
‘Now, Lord, consider their threats and enable your servants to speak Your word with great boldness.’
- It is not always easy to bold, especially in the face of opposition.
- But God can enable you in the midst of the challenges.
- He can give you the words to say and the boldness to say them.
- So, no matter what you are facing, ask God to enable you.
Prayer: Lord, You know exactly what I am facing and I ask you to come and enable me and give me the boldness I need. Amen.
AFRIKAANS
Handelinge 4:29
En nou, Here, let op hulle dreigemente en gee aan u diensknegte om met alle vrymoedigheid u woord te spreek.
- Dit is nie altyd maklik om vrymoedig te wees nie, vernaamlik as daar teenkanting is,.
- Maar God kan jou bekwaam maak tenmidde van die uitdagings.
- Hy kan vir jou die woorde gee om te sê en die vrymoedigheid om hulle te sê.
- Maak nie saak wat jy deurgaan nie, vra God om jou bekwaam te maak.
Gebed: Vader, U weet presies wat met my aangaan en ek vra dat U my bekwaam sal maak en vir my die vrymoedigheid wat ek nodig het, sal gee. Amen.
CHINESE 中文
使徒行传 4:29
他们恐吓我们、现在求主鉴察.一面叫你仆人大放胆量、讲你的道、一面伸出你的手来、医治疾病、并且使神迹奇事、因着你圣仆耶稣的名行出来。
- 并不是总是很容易做到随时都有勇气,特别是在被反对的时候。
- 但是神却能使你在挑战当中勇敢。
- 祂能给你话语并使你有勇气宣告它们。
- 所以,不管你正面对什么,寻求神给你勇气来面对。
祷告:主,祢知道我现在正面着临什么,我请求祢来使我在我需要的时候满有勇气,阿门!